Vaarwel, my effens bevlekte held
| By: | Lange, Johann de |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798156301 |
| eText ISBN: | 9780798158893 |
| Edition: | 1 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Hertzogpryswenner De Lange se jongste gedigte getuig van ’n gevoeligheid en ’n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie. Toeganklike verse wat wissel van die elegiese tot die sardoniese: die erns van die menslike drama van leef en sterf word telkens verlig met humor. Meelewend én gedistansieerd, innig én kontrasterend, met humor én wrangheid, met beelding én ironie. Die temas sluit in vryheid, afstand, skoonheid, dood, pyn, verlies, religie, seks. Van die erotiese gedigte spreek besonder sterk van die intensiteit van menslike verlange en eensaamheid