Back to results
Cover image for book Piekniek by Hangklip

Piekniek by Hangklip

By:Kerneels Breytenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798156035
eText ISBN:9780798158886
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Joshua Gumbo, 'n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4x4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en plant 'n soen op haar kaper se mond. Die dood van haar ouers traumatiseer Sonja dermate dat sy al haar besittings oppak en padgee na die Kaap, waar sy haar voete weer wil vind. Joshua, wat glo dat die soen hom van sy mojo beroof het, vat haar spoor. Hy probeer sy tanende mojo aanvul deur die moord op meer as 34 mense wat hy van geen kant af ken nie. Bedags die toonbeeld van eerbaarheid, saans die bringer van die dood. Sonja vestig haar in Pringlebaai, waar sy met die hulp van 'n baie beroemde decon-argitek vir haar 'n nuwe huis in Bettysbaai beplan. Tussendeur maak sy kennis met onbetroubare prokureurs, eiendomsagente, boukontrakteurs, vertrouenswendelaars, charismatiese kerkleiers, swartbemagtigingsaktiviste en ’n Afrikaanse literêre biograaf.Deur die reinste van toevalle spoor Joshua eindelik vir Sonja op, en hul paaie is bestem om vir oulaas te kruis – by die geselligheid waaraan die boek sy titel te danke het.Kerneels Breytenbach se eerste roman in agtien jaar, iets wat hy beskryf as “’n speurverhaal sonder ’n speurder”, is ’n stilistiese kragtoer wat lesers lank sal bybly.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.