Back to results
Cover image for book Visums by verstek

Visums by verstek

By:Joan Hambidge
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798154819
eText ISBN:9780798158763
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie keur uit die digter se reisverse lewer bewys van haar verstommend ruim verwysingswêreld en plaas die fokus op die mens as reisiger, uit eie wil én teen wil en dank. Die bundel doen verslag oor reisindrukke, maar die bestemming is telkens die ruimte vir emosionele en rasionele verwerking van menslike ervaring (reiswaarneming, dus, wat dikwels teruglei na die sélf).

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.