Back to results
Cover image for book Maar wie snoei die rose in die nag?

Maar wie snoei die rose in die nag?

By:Abraham H. de Vries
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798157742
eText ISBN:9780798158671
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Abraham de Vries vermom sy “kontreiverhale” soms as “ernstige verhale” en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. In ’n vertroude vertellerstem, ’n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en vendusies, oor ’n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, die verteller se onpaar ooms, ’n vreemde begrafnis, die rol van toeval. Daar is die herkenbare maar ook die misterieuse. Verhale van hartseer en humor, lokkende geheime, vreemde karakters, triekster-elemente. Nuwe kortverhale deur ’n meester van die genre.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.