Back to results
Cover image for book Skoenlapper

Skoenlapper

By:Irma Venter
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798156738
eText ISBN:9780798158480
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

 Topverkoper-skrywer Irma Venter se debuut-spanningsverhaal. Waar Alex oral gaan, volg chaos hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf, en met ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. "Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar es Salaam: Irma Venter is ’n belowende nuwe spanningskrywer." – Karin Brynard

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.