Die Bolander
Verhaal een in die Bolander-trilogie| By: | Tryna du Toit |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798158459 |
| eText ISBN: | 9780798158459 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2006 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $6.62
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die eerste verhaal, Die Bolander,is die nuwe skoolhoof ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie!