Tryna du Toit Omnibus 1
| By: | Tryna du Toit |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798146708 |
| eText ISBN: | 9780798158442 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2006 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie ... Dan is daar Magriet, die stadsmeisie wat ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry moet aangaan. En Kosie kry rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen hê nie!