Back to results
Cover image for book 'n Nuwe wildernis

'n Nuwe wildernis

By:Ben Viljoen
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798158343
eText ISBN:9780798158350
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die vyand vasgevang, ’n kring wat meedoënloos om hulle toetrek . . .Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied ’n blik op die ervarings van ’n groep soldate tydens en ná die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika. Die gebeure strek van die aanvang van die oorlog in die vroeë jare sewentig, deur die sogenaamde derdemagbedrywighede wat die Suid-Afrikaanse politieke oorgang voorafgegaan het, tot aan die vooraand van die WVK. Op jong soldate soos Cassie Carstens, Leo Steyn en Khanda Mahlatini laat die verskrikking, ontnugtering en absurditeit van die oorlog en die verwoestende nadraai daarvan letsels wat hul lewens onherroepelik verander.A raw, honest look at the experiences of a group of soldiers during the border war in Namibia, told in a fragmented novel. The horror, disillusionment and absurdity of war is revealed in story after story. Stretching from the start of the war in the 70s until shortly before the transition to democracy, the lives of young soldiers such as Cassie Carstens, Leo Steyn and Khanda Mahlatini are scarred for life by the war and its aftermath.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.