Back to results
Cover image for book Helene de Kock Omnibus 9

Helene de Kock Omnibus 9

By:Helene de Kock
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798148665
eText ISBN:9780798157780
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Man van Gister is ’n plaasroman wat afspeel teen die agtergrond van die Oos-Vrystaat. Twee pare jongmense, Peet en Maryn en Eugene en Elsje hoop op ’n idilliese vakansie op Damplaas voordat die viertal uitmekaar gaan, maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak, is daar diep emosionele onderstrome. Die Bruidseisoen  bestaan uit twee lang novelles, ’n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs. In ’n Bruid vir vier Seisoene gaan Sanet Bornman in Venesië vakansie hou. Dis daar dat sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. In Huwelik in die Herfs moet Amara oor verskeie huweliksaanbiedinge dink ... In Uur van die Sewester kom Clara, ’n pottebakker, tuis na haar omswerwinge in Italië. Sy ontdek dat daar vreemde dinge aan die gang is in die Oos-Vrystaatse berge – dwelm- en wapensmokkelary. Helene de Kock kyk met deernis na haar karakters. Vier ontroerende verhale wat aan die leser genot sal verskaf tot op die laaste bladsy

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.