Back to results
Cover image for book Tryna du Toit Omnibus 2

Tryna du Toit Omnibus 2

Groen koring & Goue gerf
By:Tryna du Toit
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798148412
eText ISBN:9780798157674
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom wanneer hy klaar is met sy studies. Maar die lewe werk nie altyd na mens se sin uit nie. Wanneer Debbie ’n kindjie verwag weier sy om ’n meulsteen om Paul se nek te wees. Paul en Debbie moet eers ouer en wyser word voor hulle geluk kan vind.In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Sy moes as kind met die vernedering saamleef dat sy ’n aangenome en dus heel moontlik ’n buitegtelike kind is en nou het sy haar voorgeneem om na haarself om te sien. Die man wat haar verower sal iemand moet wees na wie sy werklik kan opsien. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet ’n warmbloedige man met so ’n ysprinses maak? Wanneer Elizabeth na haar werklike ouers begin soek raak sy met die Hugo’s bevriend, min wetend waar sy uiteindelik haar antwoorde gaan vind.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.