Die vampiere van Londen
| By: | François Bloemhof |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798157582 |
| eText ISBN: | 9780798157599 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2013 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $8.57
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin ’n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in ’n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun – waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie.