Donkerwoud
| By: | Francois Bloemhof |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798157551 |
| eText ISBN: | 9780798157568 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $8.57
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel ’n tweeling, maar dit beteken nie dat hulle dinge dieselfde ervaar nie – veral as hulle begin agterkom iets in die huis en die donker woud is nie pluis nie. Hoe nader hulle daaraan kom om die geheim te ontrafel, hoe gevaarliker word dit . . . totdat een van hulle se lewe op die spel is.