Back to results
Cover image for book Dit vat guts

Dit vat guts

By:Annelie Ferreira
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798157018
eText ISBN:9780798157025
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar. Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in ’n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas? Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit Vat Guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en ’n perd genaamd Harry. En ’n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie. Annelie Ferreira is die skrywer van die bekroonde Tot siens, Koning Arthur.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.