Back to results
Cover image for book Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie

Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie

By:Janie Oosthuysen
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798156752
eText ISBN:9780798156813
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op 'n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die donkerkop met die loslitstap op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Tensy ek iets kan doen omtrent my vriendin Mia se nuwe, boring ou. Nie dat dit die einde van my probleme is nie. Daar is ook die geheimsinnige man wat my oral agtervolg. Dis net so creepy. Riaan met sy opdringerige houding is nog erger. As ek net geweet hoe om dit alles te hanteer. Die beste raad is dalk om myself in 'n  aarbei-smoothie te verdrink.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.