Back to results
Cover image for book Helene de Kock Omnibus 13

Helene de Kock Omnibus 13

By:Helene de Kock
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798152839
eText ISBN:9780798155823
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In ’n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die Laagte sorg Mia Dijkstra (‘n jong predikant) ten spyte van haar skraps besoldiging vir haar suster, Karien. Dis ’n uitkoms as hulle by hul tante kan gaan bly, maar nou moet Mia as kelnerin in ‘n restaurant werk om haar inkomste aan te vul. En sy moet boonop twee mans leer hanteer. In die novelle, Die  skadubelofte, keer Dokter Pierre Greeff na jare se studie uit die buiteland terug om hom op sy tuisdorp te vestig. Maar dit lyk asof hy heeltemal vergeet het van Madel Marais met die oë van ‘n engel... Die ander twee verhale dra  ook albei die De Kock stempel: deernis met die mens, en humor.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.