Back to results
Cover image for book Die behoue huis

Die behoue huis

By:Abraham H. de Vries
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798152792
eText ISBN:9780798155717
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die behoue huis verteenwoordig De Vries se “ernstige” verhale en die kern van sy werk. Hy het self die keuse van verhale uit sy werk gedoen, en Wium van Zyl het ’n kort inleiding daarvoor geskryf:  “Geen kortverhaalskrywer in Afrikaans ewenaar De Vries se volgehoue uitdaging aan sy leser nie: die intens gekonsentreerde intriges, die kriptiese weergawe van hele lewensgeskiedenisse in volle verwikkeldheid en daaragter tergende oerbeelde uit die kollektiewe onbewuste (die towenaar, die idioot, die jokkie, die clown) met beheer oor dood en lewe, oor verval en opbou . . . De Vries bly ’n maatskaplik betrokke skrywer (. . .) ’n skrywer wat te midde van ons land se nimmereindigend kwellende geskiedenis in ’n deur kritici afgeskeepte genre sy skrywerskap aanhou verfyn het om ’n groot oeuvre tot stand te bring wat vreesloos wonder oor die raaisels van die menslike bestaan.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.