Geheime op Keurboslaan #8
| By: | Theunis Krogh |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798150217 |
| eText ISBN: | 9780798155663 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2009 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In ’n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig ’n vreemde besoeker met ’n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry – hóé weet hy nie. Die seuns op Keurboslaan word gedurig gewaarsku om nie naby die grotte in die berg te gaan nie, omdat daar in sommige van die grotte dryfsand is. Berrie hoor egter nie die waarskuwing nie, en besluit om die vreemdeling na die grotte te lok en hom daar gevange te hou totdat hy ’n manier kry om die man te verhoed om met alles op die lappe te kom. Dinge loop egter onverwags lelik verkeerd . . .