Trompie (#1)
| By: | Topsy Smith |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798146371 |
| eText ISBN: | 9780798154741 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2006 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwonders van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ’n kêrel te kry, loop lelik skeef. Trompie raak lief vir ’n spelerige basterbrak, maar die hond behoort aan ’n ou man wat nie lank op hul dorp gaan vertoef nie. Die Grootkaptein se leierskap van die Boksombende word bedreig en hy en sy maat Rooie moet sake uitbaklei. Dan is daar ook nog die skoolkonsert. Trompie stel kwansuis nie belang om deel te neem nie, maar op die nippertjie wed hy sy manskappe hy sal wél die aand op die verhoog verskyn. Ons held kry ook noodgedwonge ’n meisie, maar vind vinnig ’n manier om hom daaruit te wurm!