Back to results
Cover image for book Trompie die soet seun (#3)

Trompie die soet seun (#3)

By:Topsy Smith
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147255
eText ISBN:9780798154703
Edition:1
Copyright:2006
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dit is Trompie se laaste kwartaal op laerskool en hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Sy een goedbedoelde poging na die ander loop skeef en Trompie moet leer om baie mooi verskoning te vra. Dan is daar ’n ongeluk en hy beland in die hospitaal. Sy ouers stuur hom Durban toe om by sy pa se suster te gaan aansterk en die treinrit soontoe is ’n groot avontuur. Hy is só bly om by die see te wees dat hy in die groot stad verdwaal, maar uiteindelik kom hy darem by sy tannie uit. Wanneer hy terug in Kwaggaberg aanland, moet hy sy leierskap onder die seuns in ’n tweegeveg met ’n nuwe leerder bewys en Trompie leer om die hand van vriendskap na ’n vyand uit te reik.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.