Trompie die hoërskoolseun (#4)
| By: | Topsy Smith |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798147262 |
| eText ISBN: | 9780798154635 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2006 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Die Boksombende het ’n probleem. Rooie kan nie ’n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom ’n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende se Grootkaptein begin vir die eerste keer ernstig rugby speel en word boonop as spankaptein gekies. Die hoërskool hou ons held beslis baie besig – maar nie uit die kattekwaad nie!