Back to results
Cover image for book Trompie die held (#9)

Trompie die held (#9)

By:Topsy Smith
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147361
eText ISBN:9780798154628
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Trompie en Rooie sien nie kans vir ’n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in ’n tydskrif wat die kenmerke is van ’n mens wat ’n skitterende sukses in die lewe is. Hy voel hy beantwoord aan al die vereistes, behalwe miskien dat hy effens meer beleef teenoor ander mense kan wees. Nou ontgeld sy arme familie en vriende dit – hy is só vriendelik en bedagsaam dat almal wens die ou Trompie wil eerder weer terugkom. Rooie daag die Boksombende se Grootkaptein uit om ná donker vir ’n uur alleen in die spookhuis op die bult buite Kwaggaberg te bly en Trompie loop meer as net ’n spook daar raak. ’n Wêreldberoemde toneelgeselskap kom voer ’n drama in die dorp se kerksaal op en Trompie besluit dis tyd dat hy en sy manskappe aan ’n bietjie kuns en kultuur blootgestel word – hy kry natuurlik soos gewoonlik baie meer as wat hy te wagte was!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.