Back to results
Cover image for book Saartjie (#1)

Saartjie (#1)

By:Bettie Naudé
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798146395
eText ISBN:9780798154581
Edition:1
Copyright:2006
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Ons ontmoet Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as Die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en ’n klein niksnuts genaamd Muggie. Saartjie reël ’n konsert om geld vir liefdadigheid in te samel en skryf haar eie toneelstuk daarvoor, maar dinge loop nie heeltemal soos beplan nie. ’n Paar dae later sluip sy en haar maats in by ’n bouvallige ou huis waar ’n kluisenaar jare gelede dood is en ontdek ’n geraamte en ’n ysterkis. Hulle het skaars van hierdie avontuur herstel wanneer Saartjie besluit om te gaan heuning uithaal. Die bye steek hulle egter nie so erg soos die arme hoenders op ’n nabygeleë kleinhoewe nie! Die laaste dag op laerskool aap Saartjie tot almal se vermaak party van die onderwysers na en dan moet sy aan ’n debat teen ’n seun deelneem. Ja-nee, sy is beslis ’n besige meisie!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.