Back to results
Cover image for book Saartjie se slim plan (#6)

Saartjie se slim plan (#6)

By:Bettie Naudé
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147200
eText ISBN:9780798154567
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Saartjie Baumann is ’n rabbedoe, maar sy besluit op ’n dag sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees wat deur al wat ’n man is met bewondering aangestaar te word. Sy en haar twee boesemvriendinne, Anna en Lina, kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie en die arme kêrel word daarna vir dae lank geïgnoreer. As straf vir die feit dat sy haar ma se grimering sonder toestemming gebruik het, moet die blouoog perskes skil. Sy besluit egter om hulp in te roep en dis nie lank nie of Lynnekom se kinders wedywer met mekaar in die eetkompetisie van die jaar. ’n Hooghartige nuwe meisie wat van die intrapslag af met Saartjie kompeteer, nooi die Drie Muskiete na ’n deftige partytjie toe en hulle besluit om te gaan, ten spyte van Galpil se waarskuwing dat iets nie pluis is nie. Tydens hierdie geleentheid word ons heldin se gawe om slim planne te beraam tot die uiterste beproef …

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.