Back to results
Cover image for book Saartjie se papegaai (#7)

Saartjie se papegaai (#7)

By:Bettie Naudé
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147590
eText ISBN:9780798154529
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om “mooi” te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is oorvriendelik en oorgretig om vir almal gunste te doen. Dokter Baumann vra haar om ’n belangrike brief te pos, maar sy vergeet skoon daarvan en dit beland in Anna se huiswerkboek. Na vele mislukte pogings om dit terug te kry, moet ons heldin die brief uiteindelik noodgedwonge uit hul kwaai Engelse juffrou se woonstel gaan gaps en dit lei tot ’n naelbyt-avontuur. In Durban ontmoet die twee meisies ’n interessante ou seeman wat al die sewe oseane deurkruis het, en ook sy ongewone papegaai genaamd Alfonso van wie Saartjie sommer dadelik baie hou.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.