Back to results
Cover image for book Saartjie se moleste (#16)

Saartjie se moleste (#16)

By:Bettie Naudé
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147835
eText ISBN:9780798154505
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Twee groot uitdagings staar Saartjie in die gesig. Sy moet eksamen skryf en boonop afreken met ’n boelie van Kaapstad wat haar “poplap” noem en almal in Lynnekom afknou. Ons heldin sukkel om op haar studies te konsentreer terwyl sy die een plan ná die ander beraam om die buffel op sy plek te sit. Intussen moet sy nog haar naam en reputasie in ere herstel wanneer ’n meisie in die klas haar van oneerlikheid beskuldig. Saartjie kry hulp vanuit ’n onverwagte oord – haar knorrige onderwyser, Ou Grompot! Wanneer die rabbedoe die Kaapse boelie reggesien het, breek die skoolvakansie aan en die Drie Muskiete word na ’n plaas toe genooi. ’n Vriendin van mevrou Baumann wil hê die meisies moet vir haar twee seuns goeie maniere kom leer, maar dinge werk soos gewoonlik weer heeltemal anders uit. Saartjie, Anna en Lina lei die plaasseuns omtrent ’n lewe en bewys weer eens hulle is meisies wat nie met hulle laat mors nie!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.