Back to results
Cover image for book Saartjie se kliek (#11)

Saartjie se kliek (#11)

By:Bettie Naudé
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147958
eText ISBN:9780798154499
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Saartjie gaan deur ’n moeilike tydjie – haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer seuns beskerm en dan betrap die skoolhoof haar boonop wanneer sy sang bank om haar uitskryfwerk klaar te doen. Ons heldin lees ’n verhaal oor ’n groep meisies in Engeland wat ’n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet ’n nuwe naam en doelstellings kry. Hulle gaan van nou af as Lynnekom se Lelies bekend staan en ’n geheime oorlog teen Galpil en sy trawante loods. Hierdie veldtog lei tot rampspoedige – en lagwekkende! – gevolge vir albei partye. Hierna besluit die rabbedoe met die helderblou oë en pikswart hare sy moet opmaak vir al haar kattewaad deur ’n goeie daad te doen en sonskyn in iemand se lewe te bring. Dit is egter makliker gesê as gedaan en gaan dalk ’n baie groot opoffering van Saartjie verg.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.