Back to results
Cover image for book Saartjie se held (#8)

Saartjie se held (#8)

By:Bettie Naudé
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147378
eText ISBN:9780798154475
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Saartjie wil ’n grap vir ’n tydskrif instuur om ekstra sakgeld te verdien, maar sy kan skielik nie aan een dink nie. Sy vra ten einde raad Apie se hulp. Die klein platjie kom dadelik met ’n goeie grap vorendag, maar wat nou gemaak as ons heldin die prysgeld wen? Moet sy dit dan met haar boetie deel? Anna koop ’n oulike affênkie om mense mee poetse te bak en die Drie Muskiete het groot pret daarmee. Die hele Baumann-gesin loop onder andere deur, maar dit veroorsaak meer konsternasie as wat Saartjie verwag het en Apie beland in groot moeilikheid. Lynnekom se rabbedoe daag die seuns uit om teen hulle meisies netbal te speel, maar Galpil en sy maats ken net rugby en op die ou end durf die twee spanne mekaar sonder enige spelreëls aan. Intussen is Saartjie ook baie opgewonde oor ’n nuwe fliek van haar gunsteling Hollywood-ster wat binnekort vrygestel gaan word.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.