Back to results
Cover image for book Saartjie se donkie (#4)

Saartjie se donkie (#4)

By:Bettie Naudé
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798147194
eText ISBN:9780798154444
Edition:1
Copyright:2006
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Saartjie en haar boetie eet die perskes wat hul ma spesiaal vir die skou ingelê het en as straf mag hulle nie sirkus toe gaan nie. Ons heldin voel dis bitter onregverdig en begin dadelik planne beraam om in die groot tent te kom. Nie lank daarna nie wys sy vir die dorp se seuns sy kan beter as enigeen een van hulle donkie ry. Sy gaan maak die donkie in haar ouers se agterplaas vas, maar dan besluit Langoor om te verken en daar kom groot moleste. Soos haar ouer broer tereg sê – waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.