Back to results
Cover image for book Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie

Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie

By:Nico Nel
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798149792
eText ISBN:9780798154314
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Beleef ’n jagtog saam met diamantsmokkelaars op ’n hotel se werf, kom hardloop kaalvoet saam met die polisie aflos op Lüderitz se soutpan, ry saam met die Bont Louws ’n driedem in Namakwaland en vind meer uit oor die genadedood binne huweliksverband. Stel vas wat gebeur met ’n argitek se ponytail by ’n skaapbraai, onmoet die vark Samuel Swart en ontdek watter skokkende goed gesê word op die sterfbed in die aangesig van die dood. Woon saam met ses mense ’n begrafnis in die Karoo by en leer hoe vang stadsjapies snoek. Hierdie stories, wat geskik is vir die hele gesin, is gelukkig in Afrikaans en nie in Latyn Spes, soos aanvanklik beplan nie.Nico Nel van Maak ’n las-faam en Uys van der Hoven het in 1967 onderstebo ontmoet, toe beide in die regte gestudeer en daarna in die verkeerde gedwaal het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.