Kwansuis
| By: | Piet van Rooyen |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798149945 |
| eText ISBN: | 9780798154307 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2008 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $17.98
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Kwansuis beteken “kamma”, “kastig” of “oënskynlik”. Die gedigte in hierdie bundel is ryk aan metafore en bevat dikwels ’n speelse element wat die leser verras laat. Die rol van die natuur en die onderliggende primordialiteit wat daarmee saamgaan is waarskynlik die belangrikste kenmerk van die gedigte. Temas sluit in die (naderende) dood, bedreiginge, verhoudings, die sprokiesagtige, die mitologiese en die filosofiese. Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel.