Back to results
Cover image for book Die kroon van Keurboslaan #4

Die kroon van Keurboslaan #4

By:Theunis Krogh
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798150170
eText ISBN:9780798153898
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, ’n pragtige weduwee wat op Keurboslaan ’n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het tot gevolg dat een van hulle met ’n ernstige breinbesering in die hospitaal beland en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur ’n groep booswigte van oorkant die Swazilandse grens oorrompel wanneer hulle twee leerders probeer red. Asof dit nie genoeg is nie, doen daar ’n vreeslike gerug die rondte: doktor Serfontein ly aan ’n ongeneeslike siekte en sal nie meer lank leef  nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.