Back to results
Cover image for book Raaisels op Keurboslaan #5

Raaisels op Keurboslaan #5

By:Theunis Krogh
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798150187
eText ISBN:9780798153805
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm ’n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir ’n tingerige en irriterende seun, Gawie Jonker, ’n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak. Sy beraam planne om doktor Serfontein se geliefde perd, Towenaar, te laat skiet en dreig selfs om die pragtige bome in die laning voor die skool af te kap. Doktor Serfontein en die leerders probeer alles om dit te keer . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.