Back to results
Cover image for book Titaan

Titaan

’n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti
By:Karel Schoeman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798149952
eText ISBN:9780798153607
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Karel Schoeman beeld in Titaandie lewe uit van ’n groot figuur in die Europese kultuurgeskiedenis, die skilder, beeldhouer en argitek Michelangelo Buonarroti, skepper onder andere van die beelde van Dawid en Moses, die Piëta, die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel en die koepel van die Pieterskerk in Rome. Op impressionistiese en oorsigtelike wyse beskryf Schoeman die lewe, denke en werk van ’n groot kunstenaar, teen die agtergrond van die stede Florence en Rome, brandpunte van die Italiaanse Renaissance, in ’n tyd van kerklike agteruitgang en politieke geweld, wat egter gepaard gegaan het met ongekende geestelike en materiële opbloei.“Met hierdie werk verbind Karel Schoeman die twee genres waartoe hy soveel belangrike bydraes in Afrikaans gelewer het, naamlik roman en historiografie, en slaag daarin om hulle op ’n bewonderenswaardige manier met mekaar te verenig.” ─ Chris van der Merwe

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.