Back to results
Cover image for book Eerste lewe van Adamastor

Eerste lewe van Adamastor

By:André P. Brink
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798150682
eText ISBN:9780798153560
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n  Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ’n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ’n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T’kama, neem ’n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op ’n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. ’n Reis van vele ontberinge en frustrasies ...  “Dit is weer die verhaal van ’n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: die van Europa en dié van Afrika – van Afrika die Prometheus-vasteland.” aldus Ampie Coetzee.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.