Back to results
Cover image for book Die ander vennoot

Die ander vennoot

By:P.J Haasbroek
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798150415
eText ISBN:9780798153515
Edition:1
Copyright:2009
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie boeiende, interessante roman speel hoofsaaklik af teen die agtergrond van die ekonomiese omwentelinge ná 1994 en gaan oor twee vennote, John Heckrodt en Herklaas Pretorius – vanaf hul jare as boere en jagters in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika: die jagveld het net verskuif na die ekonomiese sfeer. Die sagmoedige reus Pretorius raak verteenwoordigend van die immer ongemaklike posisie van die post-kolonis in Afrika, gebrandmerk deur sy kleur en vasgevang in sy vreemdelingskap. Die liefde van ’n besondere vrou gee betekenis aan ’n lewe wat toenemend ’n stryd om oorlewing raak. Vanuit sy kennis van die ekonomiese sake skryf Haasbroek insiggewend en oortuigend oor die intriges van frontmaatskappye, bemagtigingsaksies, oornames en ander transaksies.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.