Back to results
Cover image for book Ligloop

Ligloop

By:Gouws, Tom
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798152396
eText ISBN:9780798153331
Edition:1
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Tom Gouws se vierde bundel bestaan uit vier afdelings: “delftse doek”; “tentatief”; “kroniek van elia in afrika” en “jerusalemgangers revisited”. In “delftse doek” val die fokus op die Delftse skilder Vermeer se werke. Christenskap, die “tentatiewe” aard van die liggaamlike en die Christen en Afrikaner se rol in Afrika vorm verdere deurlopende motiewe in die bundel. Die styl is kenmerkend Gouws s’n. Die intellektuele en visioenêre speel ’n belangrike rol en die digter maak gebruik van klankspel, woordspel, die benutting van vaste vorme en intertekstuele verwysings, toespelings en aanhalings.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.