Back to results
Cover image for book Helene de Kock Omnibus 12

Helene de Kock Omnibus 12

By:Helene de Kock
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798151726
eText ISBN:9780798153232
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters , ’n 3-delige familiesage,  asook een van die skrywer se wynlandromans,  Soetwyn vir ’n Sondagkind. In eersgenoemde roman wat afspeel op ’n Oos-Vrystaatse plaas smag Abel Buitendag se drie dogters na meer warmte. Sedert hul ma se dood klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wêreld, gryp die lewe hulle vas. ’n Menslike familiesage wat met deernis en humor vertel word.Soetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word. Kleintyd al het Nicola besluit dat sy eendag soetwyn gaan maak op haar stiefpa se wynplaas. Maar wanneer sy terugkom van haar studies in die buiteland, het dinge verander

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.