Back to results
Cover image for book Die Benederyk

Die Benederyk

By:Ingrid Winterbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798151474
eText ISBN:9780798153218
Edition:1
Copyright:2010
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Nuwe roman deur hierdie skrywer is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers - Aaron en Stefaans Adendorff - die een ‘n skilder, die ander ’n eks-verslaafde. Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek  (nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir ’n uitstalling in Duitsland) en Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benarde situasie. Terwyl broer Stefaans deurentyd verslag lewer van sy labirintiese dwaalweë en sy soektog na die herkoms van hulle ontwykende derde oupa.  Apokalipties en burlesk!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.