Back to results
Cover image for book Abjater wat so lag

Abjater wat so lag

By:Wilma Stockenström
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798149570
eText ISBN:9780798153171
Edition:1
Copyright:1991
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos ’n “uitverkorene” gelyk het.So peins die verteller aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, “by die dood ingeboek” was: “Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.”

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.