Back to results
Cover image for book 'n Tuin vir Tessa

'n Tuin vir Tessa

By:Helena Hugo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796321084
eText ISBN:9780796321091
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak - 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.