'n Brief vir Reina
| By: | Elsa Winckler |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796321008 |
| eText ISBN: | 9780796321015 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2018 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar 'n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma? En wanneer Reina die huis begin opruim, kom sy op 'n boks vol briewe in die solder af. Met verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om 'n onmoontlike besluit te neem wat uiteindelik haar kleindogter se lewe moontlik gemaak het. Iewers langs die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here.