Uit die Beek 2019
365 dagstukkies| By: | Barend Vos |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796320933 |
| eText ISBN: | 9780796320940 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2018 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $11.99
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.