Back to results
Cover image for book Ter wille van die vaders (Zechut Avot)

Ter wille van die vaders (Zechut Avot)

Zechut Avot
By:Marzanne Leroux-Van der Boon
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796320841
eText ISBN:9780796320858
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Ou vriende keer terug Israel toe: Henok kry 'n aangename verrassing wanneer sy vrou Sarah laat weet dat sy wil kom kuier. Waar Marc hom weer in die Hadassah-hospitaal vind, gee hy opnuut sy seuntjie in God se hande. Maar hy voel verskeurd tussen sy familie in Israel en sy bekommernis oor sy ma in Suid-Afrika. Tog beleef hy God se nabyheid op wonderlike maniere en vind hy troos in die wete dat Adonai se weë ver bo ons verstand verhewe is. Hierdie boek is die tiende titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se topverkoper- Israel-reeks. Marzanne toer steeds een keer per jaar, in samewerking met die tydskrif Lééf, na Israel. Met haar in-diepte kennis skryf sy die Joodse wêreld vir haar lesers oop.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.