Back to results
Cover image for book Bruistablette vir die lewe

Bruistablette vir die lewe

By:Susan Coetzer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796320490
eText ISBN:9780796320506
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op 'n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met 'n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op 'n teksvers en aangevul met 'n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is 'n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die oppe en awwe van ons alledaagse werklikheid.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.