Judit
| By: | Lauren Jacobs |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796319524 |
| eText ISBN: | 9780796319517 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2016 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $18.00
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreëlvlakte vestig, word die dorpie Betulië se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roeping, al is dit nie op die manier wat sy gedink het sy sal nie. ’n Gids vir Bybelstudie dra by tot die waarde van hierdie roman oor ’n geliefde en beroemde vrou uit Bybelse tye.