Back to results
Cover image for book Die skuilplek

Die skuilplek

By:Corrie ten Boom
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796319081
eText ISBN:9780796319098
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Corrie ten Boom en haar doodgewone gelukkige gesin bly bo haar pa se horlosiewinkel met die uitbreek van die Tweede Wêrerldoorlog. Hulle word genader deur die Nederlandse versetbeweging om te help met om vervolgde Jode weg te steek. Sonder om twee keer te dink reik hulle uit na dié mense in hul verskriklike nood. Dan word hulle verraai … Corrie ten Boom se verstommende ware verhaal van liefde en hoop leer ons om op God te vertrou in alle omstandighede, selfs in ’n Nazi-konsentrasiekamp. Dié storie oor die wonder van onvoorwaardelike liefde is vandag net so relevant as in Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.