Back to results
Cover image for book Ek en jy verskil hemelsbreed

Ek en jy verskil hemelsbreed

By:Louise van Coller
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796319050
eText ISBN:9780796319067
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. Dit is dikwels die andersheid van jou lewensmaat wat jou in die eerste plek na hom of haar aantrek. Maar later lei hierdie andersheid tot groot konflik. Ek en jy verskil hemelsbreed gee praktiese raad oor hoe om met hierdie verskille saam te leef en julle huwelik ten volle te geniet. Louise van Coller bespreek huwelike in vandag se realiteit, praat uitvoerig oor verskillende persoonlikheidstipes, verskillende agtergronde, die invloed van kinders op huwelike, konflik en konflikhantering. Bekende paartjies soos Corné en Justine Krige en Bobby en Annatjie van Jaarsveld se huwelike word as gevallestudies gebruik. Ek en jy verskil hemelsbreed is ’n boek vir jong-getroudes, ontnugterdes, leë-nessers, geskeides, getroudes met jong kinders of diegene wat ’n tweede huwelik oorweeg.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.