Back to results
Cover image for book Ontdek God in die stories van mense

Ontdek God in die stories van mense

By:Benescke Janse van Rensburg
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796318718
eText ISBN:9780796318725
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie is ’n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg oor die jare talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-formaat maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe. Ontdek God in die stories van mense laat ’n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou ’n mens se geloof vir moeilike tye en help ’n mens om vas te staan in die storms van die lewe.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.