Israel-reeks 8: Tikkun Ha'olam
Herstel die wêreld| By: | Marzanne Leroux-Van der Boon |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780796318657 |
| eText ISBN: | 9780796318664 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Twee maande nadat Rivkah na die Filippyne vertrek het, word sy deur die hospitaal ontslaan. Die Krige-huishouding het skaars weer na normaal teruggekeer toe drie Israeli-tieners ontvoer word en 'n paar regses meen Jode het ook die reg om wraak te neem. Dan wanneer die Tzuk Eitan-grondoffensief afgekondig word, word Marc saam met 40 000 ander reserviste na die Gasa-grens gestuur. Ná 'n baie moeilike jaar sien beide Rivkah en Marc uiteindelik uit na hul “geskenkweek” in Parys, waarheen Marc vir 'n simposium genooi word. Maar selfs in hierdie betowerende stad, met sy kunstenaars en keisteenstrate, kan Marc en Rivkah nie van die terreuraanvalle ontsnap nie en kort voor lank is hulle in lewensgevaar…