Back to results
Cover image for book Oase

Oase

By:Stefani Serfontein
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780796318480
eText ISBN:9780796318497
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In die Negev-woestyn in die suide van Israel word Sarah deur ’n Arabier aangeval sonder dat sy die vaagste benul het waaroor dit gaan. Toe sy haar bewussyn herwin, is daar weer ’n donker man aan haar sy, maar Ariel is ’n Israeli, ’n mediese dokter. In die weke wat hy oor haar gesondheid waak, ontstaan daar ’n intense verbintenis tussen hulle wat gou liefde word en hierdie liefde word gevoed deur hulle gemeenskaplike geloof in God. Rondom hulle is die wêreld egter allermins ’n oord van vrede en liefde. Soos die magstryd om beheer in die buiteland en in Suid-Afrika ontvou, word dit vir Ariel en Sarah duidelik dat daar ’n lewensgevaarlike stryd voorlê voor hulle bymekaar sal kan wees – ás dit moontlik is. In Kaïro smee die Drie Broeders bose planne; hulle plig as vryheidsvegters in diens van Islam. Vir die buitewêreld is hierdie fanatici egter terroriste. En in Suid-Afrika is Sarah en Ariel bloot in die pad van die Broeders se groter plan wat korrupsie en afskuwelike geweld insluit. Of hierdie twee mense ooit sal tuis kom in hulle oase van liefde, weet hulle nie. Maar dié wonderlike woorde uit Hooglied is vir altyd hulle s’n: Anee l’dode, v’dode li. Ek is my beminde s’n en hy is myne.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.